100 kg dinamiet

Op hulle huweliksnag trek die man uit en loer na sy bruidjie en sê: "Kyk, skattie, 100 kg dinamiet!"

"Ja," sê sy, "net jammer oor die 50 mm lont!"

>>>>>  volgende