|
As jy nie genoeg geleer
het nie, kan jy nog kreatief wees en alles wat jy onthou saamvoeg en hoop vir 'n
punt!
Johann Bach het baie musiekkomposisies geskryf en ook baie kinders. Hy is
dood sedert 1750 tot vandag toe. Bach was die beroemdste komponis in die wêreld
en Händel was ook. Händel was half-Duits, half-Italiaans en half-Engels. Hy
was 'n baie groot man.
(Geen wonder die man is so groot met so baie
bloed in sy are nie.)
|