The one and only

     Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n bitch
     genoem het. Tydens kruisverhoor sê Gammat, 'Djy't da'
     boe oppie balcony gastaan, en ek da' onner innie straat.
'
     'Ja,' së Meraai.

     'Daar was mos baie anner mense by djou da' oppie
     balcony,' së Gammat.

     'Ja,' së Meraai.

     "Nou hoe wiet djy dan ek het met djou gapraat?'
     'Omlat ek die enigste'bitch' daar was,' së Meraai.

>>>>> volgende