|
Die Engelsman en die
boer
'n Boer en 'n Engelsman het langs mekaar geboer. Dit reën 'n paar dae
lank en die Boer sien die Engelsman se groot dam is
baie vol en kan moontlik breek.
"Ek dink jy moet hom gaan
sê om die sluise oop te maak sodat dit in die
kleiner dam kan loop," sê sy vrou, en hy maak so.
'n Rukkie later is hy terug met 'n blou oog. "En dit?" vra sy vrou.
"Moenie my vra nie, toe
ek hom sê van die dam, toe moker hy my."
"Maar wàt het jy
gesê?"
"Ek het net gesê:
'Man, you big dam full!"
>>>>>
volgende |