Ag nee, is dit al wat oorgebly het?
Die pasgetroude paartjie het so pas hulle eerste nag van
passie agter die rug, maar omdat sy maar skamerig is, het dit alles in die
pikdonker geskied.
Die volgende oggend gaan hy stort, maar toe hy klaar is,
merk hy dat daar g'n handdoek byderhand is nie en roep dus sy bruidjie om
vir hom een badkamer toe te bring. Toe sy die badkamer binnekom, sien sy
vir die eerste keer haar bruidegom in al sy naakte glorie. "n wat se
ding is DIT?" vra sy.
"My skattebol, hoe vra jy dan nou so? Jy het dit dan
gisternag so geniet?"
"O," sê sy, "is dit dan al wat na
gisteraand daarvan oorgebly het?"
>>>>> volgende |