|
Dis waarvoor jou gat daar is!
Die gay oke gaan dokter toe en die dokter
vertel hom, "Sorry oke, jammer om jou te vertel, maar jy't aids!
"Oh Nooo, wat kan ek doen dokter?"
"Wel, koop vir jou 'n boks groen appelkose
en eet soveel daarvan as jy kan Dan eet jy 'n pak rosyntjies en drink
dan net soveel water as wat jy in jou liggaam kan kry"
Die gay outjie is nou bietjie deurmekaar.
"Maar dokter, dink jy dit gaan rêrig help?"
"Nee, nie eintlik nie boet, maar dit sal
jou leer waarvoor jou gat in die eerste plek bedoel is!"
>>>>>
volgende |