|
Halstarrig
Nou met die integrasie in
die skole het die volgende staaltjie werklik gebeur:
Die Juffrou vra die kinders
uit na die betekenisse van verskillende woorde in Afrikaans. Dit gaan goed
tot sy vra wie weet wat "halsstarrig" beteken. Niemand wil 'n antwoord
waag nie.
"Kom nou klas! Wil iemand
nie eers waag nie?" wil sy weet.
Naderhand steek 'n swart
seuntjie sy hand op.
"Ja Simon. Weet jy wat halsstarrig
beteken?"
"Ek hy denk so, Miss." kom
Simon se antwoord. "Ons hy ry saam by die bes. Nou die bes hy is vol van
die tombi's en pikaninies wat by die skool loop. Nou een hy het banja stenk
gapoep!* Nou des banja koud en die vensteres van die bes hy es almal
toe! Nou ons almal ons halsstarrag asem!"
Die een kom van Koi.
* gapoep=gepoep=farted
>>>>>
volgende |