Praat sommer so in die hardloop

Die ou oom wou nog iets aan sy oudste seun sê, toe die oom sa laaste asem uit- blaas.

'n Paar dae later net na skemer is die seun op pad huis toe van die skaapkraal toe sy pa langs hom verskyn.

"Ou seun," sê die spook, "daar's nog iets wat ons moet bespreek."

"Goed, Pa. Maar kan ons dit maar so in die hardloop doen?"

>>>>> volgende