Dis 'n grap, of hoe? Dis ons skuld dat ons ge-hijack word omdat ons harder werk om beter motors te koop? Dis 'n bietjie dik vir 'n daalder!

(Dik vir 'n daalder is 'n ou gesegde, van ons voorvaders. Ek het as kind die uitdrukking leer ken maar nie juis geweet wat dit beteken nie.)

 'n Daalder was voor desimalisasie een sjieling en ses pennies, in ons taal 15c. Vandag kan jy net mooi bokkerol vir 15c koop, maar daai tyd, voor Daan Desimaal in 1961 alles bedonner het, kon jy 'n groot pak 'vry lekkers' koop vir 'n daalder,wat jou heel week kon hou. Harde suiglekkers in wit met pienk letters op "Ek het jou lief" Groenes met wit letters "Soen my" Pienkes met die woorde "Ek is lief vir jou"  ..... jou hele liefdeslewe was in 'n pakkie, vir net 'n daalder! By die skool was woorde nie nodig nie, net 'n oogknip en vinnig 'n lekkertjie in die regte warm handjie. Mense, dit was mos nou romanties. Ek skat daar was ten minste 30 lekkertjies in so 'n pak met tussen hulle 10 of meer verskillende boodskappies, so jy kon flirt en selfs afsê met een pakkie vrylekkers vir 'n daalder. 

 


Sout & peper l Bul l Angoni l Oogtoets l Nike l Africataxi l Bikini l Tietiesquad l Kuberseks l Busse l Ekonomie l Paartie l Polisie l Gauteng hi-jackers l Kaapse Ouma beskuit l Net in SA l ISP's l Petrolprys l Gauteng traffic signs l Telkom nuus l Horny pappie l Poep net l Net vir mans l The clock strikes one l London tube l Geelstreep l Dit was chilli l Cars l Die S A droom l Vir hardegatte l Kaapse tandeborsel l Telkom en ADSL l Telkom sucks l Kom hier jou moer l Zebra crossing l New SA Governmunt l Daddy was mean l Rugby l Foreplay l Bokeroli l Heaven l Traffic violation l Kantoor l ANC Monopoly l Only in Africa l Welcome to S A l Fokoli l Parking meter l White SA l Stolen School l Road signs l Voting l Nandos l Konyn l Gatvol l Alive l African Games l Hospital plan l Meester l Big fart l Klein Koos l Bokke l Win 99 l Blonde's funeral l Goed geolie