| Sommer net
gehoor in die hof
"Edelagbare, ek was in die telefoonhokkie
besig om met my cherry te gesels toe die klaer my met geweld daar uitpluk."
"Toe word jy so kwaad dat jy hom slaan?"
"Nee, edelagbare, dis eers toe hy my cherry
ook uitpluk dat ek hom gedonner het!"
>>>>>
meer |