My vrou Griet

 

My vrou Griet

in die hemel is sy niet,

in die hel, dit weet ek wel.

 

My vrou Griet

in die hemel is sy,

nie in die hel,

dit weet ek wel.

Kliek hier met jou muis om hierdie blad toe te maak en meer rympies te lees