Die haastige moeder

 

Antjie my kind,

so gou as die wind.

Maandag getroud,

Dinsdag 'n kind,

Woensdag gedoop,

Donderdag laat loop,

Vrydag gespeen,

Saterdag weer een !

Kliek hier met jou muis om hierdie blad toe te maak en meer rympies te lees