Hompie Kedompie

Hompie Kedompie sit op die wal,

Hompie Kedompie het afgeval,

Die koning se soldate

probeer al wat hul kan,

Maar Hompie Kedompie bly plat soos 'n pan.

Kliek hier met jou muis om hierdie blad toe te maak en meer rympies te lees