|
Die luiaard se almanak
Elke Maandag maak ek klaar om Dinsdag te verjaar. Woensdag is ek siek, Donderdag werk ek niet. Vrydag is dit Slamse kerk, wie de drommel sal nou Saterdag werk? Sondag is dit weer kerk! Kliek hier met jou muis om hierdie blad toe te maak en meer rympies te lees
|