Die luiaard se wens

 

Ek wens dat aldag Sondag was,

en kermis in die week,

dat eet en drink my ambag was,

dan werk ek nooit 'n steek.

Kliek hier met jou muis om hierdie blad toe te maak en meer rympies te lees