|
Ketting rympie
My pa het 'n plaas, op die plaas staan 'n huis, in die huis is 'n kamer, in die kamer staan 'n tafel, op die tafel is 'n kas, in die kas is 'n laai, in die laai is 'n brief, in die brief staan geskrywe: "Jan Kolonie Hoenderdief." Kliek hier met jou muis om hierdie blad toe te maak en meer rympies te lees
|