Solder en vloer

 

So hoog is die solder

so laag is die vloer,

so mooi is die suster,

so lelik haar broer.

Kliek hier met jou muis om hierdie blad toe te maak en meer rympies te lees