|
Swart skaap
Swart skaap, swart skaap, het jy baie wol? Ja baas, ja baas, drie sakke vol. Een vir die boer, en een vir sy vrou, en een vir die seuntjie Wat so baie van my hou.
Kliek hier met jou muis om hierdie blad toe te maak en meer rympies te lees
|