|
Die ou vrou in die skoen
Daar is 'n ou vrou, sy woon in 'n skoen. Sy het so baie kinders sy weet nie wat om te doen. Sy gee hulle sop sonder botter of brood. Dan kry elkeen 'n pak, van klein tot groot.
Kliek hier met jou muis om hierdie blad toe te maak en meer rympies te lees
|