|
Kekkel Meneer, kekkel!
Die hele aand lank is die klant in die restaurant
besonder veeleisend en die kelner
moet net draf.
Skielik hoor die kelner 'n harde slag en
die man wuif hom nader.
"Kelner," sê die man,
"daar lê my eier nou op die vloer. Wat moet ek nou doen?"
"Kekkel, meneer,
kekkel!"
>>>>>
volgende |