|
Wanneer begin ons dan kleiner
word?
Alison vertel:
Ons Billy (3) het graag saamgegaan as ons
iemand moes afsien op die lughawe - dan kyk hy hoe die vliegtuig opstyg
en hou aandagtig dop soos wat dit kleiner en kleiner word. Kom die dag
toe hy sy eerste vliegtuigrit onderneem: 'n Ruk lank het hy doodstil gesit
en toe vra hy: "Maar wanneer begin ons dan kleiner word?"
>>>>>
volgende |