|
|
|
Toe jy voorheen by die Suid Afrikaanse polisie wou aansluit, mag jy geen rekord gehad het nie. Deesdae kan jy aansluit, solank jou rekord net nie te lank is nie.
"Dominee, glo u aan seks voor die huwelik?" "Solank dit net nie die seremonie vertraag nie, broer!"
Old Doc Craven was a rugby man through and through. "If God wanted us to play soccer," he once
said, "He
Het julle geweet mens kry twee soorte mans? Ag duim en ag siestog.
As 1 sex is en 2 liefde.
7 !!!!!!
Koos is mal daaroor om sy "blou" video te rewind. Hy hou daarvan om te sien hoe die prostituut die geld teruggee.
Kennisgewing in Ierse hyser:
Ant Lettie se dogter het werk gekry in die stad. Sy is glo so onmisbaar vir haar baas, dat hy haar selfs bed toe vat ingeval hy snags blink idees kry.
Gehoor ou Mike het Flinkdink
verloor?
Wat is die Afrikaans vir "toyboy?" Pompjoggie!
|