Die laaste wa
Mike vertel vir Koos dat die laaste wa aan 'n trein altyd die gevaarlikste is.
"Dis altyd die een wat eerste by 'n afgrond afstort," verduidelik hy.
"Nou hoekom haak hulle dit nie af as hulle weet dis so gevaarlik nie?"
>>>>> volgende