|
Lam Tiete
Die
boer lê en slaap in sy huis toe die selfoon skielik begin lui. Toe hy
antwoord, is dit ou Petrus op die plaas.
Petrus
sê : " Baas , baas , jy moet gou kom, hier's groot kak op die plaas.
Die
boer vra toe "Wat is fout?"
Petrus:
"ek, ek kannie oor die phone verduidelik nie my baas, jy, jy moet kom
hier by die plaas." Toe die boer daar kom sê Petrus: "een van die
skape, hy het hom die 16 babies gekry, die skap hy salle hom nie kan voer almal
van daai babies nie"
Die
boer ry toe na die nood apteek en vra vir die dame agter die toonbank,
"verskoon tog dame, het jy lam tiete?"
Koel
en kalm antwoord sy: "Nee, Meneer, dis net 'n kak bra."
>>>>>
volgende
|