|
Moses
Die kleintjies moes 'n stukkie skryf oor
'n bybelfiguur, en die enetjie kies toe vir Moses!
Moses bly in die paaluis. Hy eet elke dag
lekers en fluis. Hy ry rond in die farro se pere en poets. Moses wil nie
sam die anerse speel nie want hy is 'n prinses. In die dag het Moses moord
gepleeg en in die nag brand hy hyse af. Moses loop in Betluhem rond en
hy sien 'n aagupteman slaan 'nasraliet. Hulle gooi klip. Toe sê die
een vir Moses: meen jy ek is daai dusiepel wat jy in die sand gegrawe het.
Ek is nie daai koning nie. Toe skruk Moses en flig na Jeroetsalem.
>>>>>
volgende |