Grapjas se nuutste, stoute spotprente. As julle regtig
tegnies wil raak as 'n spotprent engels is, noem dit dan 'n cartoon,
maar die idee is om jou te laat lag.
George Bush is nou nie 'n Afrikaner nie, maar dis nogal lekker om te
sien hoe hy sy naam gat maak. (Het ek gesê gat? Miskien nie, kyk na die
eerste een en ordeel self) Hier's drie van die bestes - 29 November 2005