|
Paddy
Waarom is Paddy se laaste wens om ter see
begrawe te word nooit uitgevoer nie?
Omdat die grafgrawers verdrink
het.
Dis 'n fout!
"Ons kan 'n jaar of twee saamwoon en as
ons goed regkom, kan ons trou. En as ons 'n fout gemaak het, kan ons uitmekaar
gaan"
"O, ja? En wat maak ons dan met die
fout?"
Steek deur!
"Daar's twee gate in my
broek!"
"Wel, moenie net daar staan
nie, steek jou bene daardeur."
Diep River
Why does the Diep River run through Cape
Town ?
Because if it walked it would probably
get mugged !
In die TV
kamer.........
"Mamma, die kinders spot my oor my groot
ore."
"Ag, moenie jou aan hulle steur
nie, my
kind. Staan net bietjie soontoe dat ma die televisie kan sien."
In Woolworths.........
"Mamma, mamma, die kinders sê ek
is vet!"
"Toemaar my
skat, moenie jou aan hulle
steur nie. Kom ons kyk nou watter tent pas."
In die pub.......
"Hoe het jou afspraak gisteraand met jou
baas se dogter afgeloop?"
"Ek moet moes oop kaarte
speel....Master-kaart, Visa-kaart, Bob-kaart......."
In
Boesmanland............
"Mamma, hoe lyk reën?"
"Ek weet nie my kind, vra vir
oupa."
Gehoor van ....?
Gehoor van die plaasboer met 'n vrag beesmis
op die bakkie, wat skielik moes briek trap vir 'n vark
in die pad?
Nou's hy kniediep in die k.......
oops....in die werk!
>>>>>
volgende |