'n Nuwe baba in die huis

"Mamma" vra die dogtertjie, "het Liewe Jesus kleinboet vir ons gegee?"

"Ja skat"

"Dis darem nou seker lekker stil daar by hom, nê mamma?"

 

>>>>> Meer