|
Die obsene oproep
Daar was 'n ou wie se lewensideaal dit
was om 'n obsene telefoonoproep te maak. Toe 'n vrou met drie pragtige
dogters (twee grotes en 'n kleintjie) op 'n dag oorkant hom intrek, dog
hy nou is dit sy kans!
Nie lank nie of jy klim op die telefoon
en die klein dogtertjie antwoord.
"Hallo dogtertjie, is jou mammie daar?"
"Nee oom, my ma is nie hier nie."
"Hhhmmm, is jou oudste sussie dan daar?"
"Nee oom, my oudste sussie is nie by die
huis nie."
Die ou begin nou werklik desperaat raak.
"Is jou ander suster daar?"
"Nee oom, my ander suster is ook nie hier nie."
Man: "Oukei dan, GAGGAS - KAKKAS - POEFIES!!!"
>>>>>
volgende
|