|
Koos en die Ontvanger van Inkomste
Na 'n lang en moeilike gesprek met die
Ontvanger van Inkomste, staan Koos op om huistoe te gaan, baie dik die
donner in.
"Meneer Van der Merwe, kan ek vir jou 'n
taxi bel?"
"Nee dankie, ek het 'n kar!!"
"He he he, dis wat jy dink!"
>>>>>
volgende |