|
Die briewe van Paulus
Die middeljarige man laai 'n ou dronk boemelaar
op om hom 'n lift te gee. Die ou omie vra: "Sho, wat ish jou naam sheunie?"
Die bestuurder antwoord: "Paulus, Oom."
Na so 'n rukkie vra die oom weer:
"Wat het jy geshê is jou naam?"
Ewe geduldig antwoord die ou weer: "Paulus,
Oom."
Na 'n lang ruk van stilte vra die ou bemelaar
skielik: "Shê vir my, Paulus, het daai Effesiërs toe ooit vir
jou teruggeskryf?"
>>>>>
volgende |