|
Wat het jy
verwag?
Gatiep was ses maande lank op die see.
Die oomblik toe hy in die Kaapstadse hawe voet aan wal sit, sien hy Meraai
en doen 'n transaksie (ja, man, daai soort transaksie!) met haar.
Die volgende dag is hy terug see toe.
Toe hy uiteindelik weer op land is, loop
hy weer vir Meraai raak, en sy word sommer baie vriendelik toe sy hom sien,
maar hy is woedend.
"Jy het my laaskeer craps
gegee, Meraai!!"
"So? Wat het jy dan vir 15 rand
verwag?
Prawns?
>>>>> volgende |