SLIM VERTALINGS
G-string:
Snakstringetjie / tergtoutjie / gatsnaar/hol-flos
Sales rep:
Koopseblief / kommissiekabouter
Toi-toi:
Vakbond-vastrap / williewerkie-wals
Tantrum:
Spin-jou-driewiel / vloermoer / baba-boogie
Doggie Bag: Woefkardoes
Stapler:
Draaddrukkertjie / papiervampier
Softie:
Sponskind / Jellie Japie
Sweet sixteen: Druktyd / pompnie / jagseisoen
Appy:
Moerjoggie / spykerkind
Backseat driver: Skouervlieg
Hang-over:
Bewe-lewer
Halfjack:
Polisiekoffie / bergieparfuum
Stew:
Vleismoles
Make-up:
Jeugdeeg / plooisement
Face-lift:
Hysbakkies / glystopper /opstaanoperasie
>>>>>
volgende |