|
Spray & Cook
Die vrou stap in die Supermark op soek
na iets spesifieks. Sy is naderhand ongeduldig omdat sy nie kry wat sy
soek nie, en een van die werker "dames" staan toe nader om hulp aan te bied.
"Wat soek die Mies?"
"Man ek soek van daai blikkies SPRAY AND
COOK"
" O, die Mies is hellemal by die verkere
ry. Die SPRAY VAN DIE KOEK is daa annekant by die deoderants!"
>>>>>
volgende |