Stammetjie

Klein Jannie kry 'n klein katjie by sy ouma present. Die aand hoor Jannie se ma die kat verskriklik skree.

"Jannie, jy moet die katjie versigtig optel en dra, hoor!" maan sy.

"Ja Mamma, ek doen dit, ek dra hom by sy stammetjie!"

>>>>> volgende