|
Op die gholfbaan
Die vier gholfspelers is ontsettend gefrustreer
oor die vier vroue wat voor
hulle speel.
"Gaan help jul maatjie haar
bal soek!" skree die een vir die drie vroue
wat houtgerus staan en wag.
"Sy soek nie haar bal
nie!"
kom die snipperige antwoord. "Sy soek haar stok!"
>>>>>
volgende
|