Gooi tru-rat

Jafta was 'n goeie werker. Hy en die boer het 'n lang pad saam geloop, maar al Jafta se kinders het later 'n probleem begin word. Op 'n dag met al weer 'n kleinding wat aan Siena se bors hang, besluit die boer om 'n slag met Jafta te praat.

"Jafta," se hy, "jy weet ek is baie lief vir kinders. Ek het self drie, maar jy het nou tien. Siena se gesondheid gaan daaronder ly en jy gaan sukkel om vir almal te sortg."

Jafta stem saam, maar se hy is ook maar mens met aardse drange en begeertes.

"Ek weet Jafta, maar kom saam met my motorhuis toe. Ek wil jou iets wys."

Hulle stap soontoe, maak die motorhuis se deure oop, klim in die bakkie en die boer skakel die enjin aan. Hy laat die enjin luier en trap daarna die petrolpedaal 'n paar keer diep in. Daarna laat luier jy die enjin weer, sit die bakkie in trurat en ry 'n paar meter agteruit.

"Verstaan jy nou wat ek bedoel?" vra die boer.

"Ja, ek verstaan hom, my baas. Ek sal so maak as die begerentheid weer daar is vannaand"

Maar......Nege maande later is nog 'n kleinding daar.

"Wat het gebeur Jafta/" vra die boer. "Ek het dan gedink jy het my boodskap met die bakkie verstaan?"

"Ja, ek het verstaan en hard probeer. Ek het die petrol 'n paar keer hard getrap en hom gelos, maar toe ek reverse, toe kom die hele garage saam!"
 

>>>>> volgende