|
Bottervisse
in die jêm
Deon Meyer

Besoek
gerus Deon Meyer se webwerf
As jy van
speurverhale hou sal jy mal wees oor sy boeke. Dis in 'n hele paar tale vertaal,
daar is sprake van 'n TV reeks en die man het al 3 ATKV pryse ook gekry.
Kliek hier bo om Deon se uitstekende speurverhale te bestel. Tik net Deon Meyer in die "search" blokkie en kyk wat beskikbaar is.
|