|
'n
Vinger in die pie
Ek was 'n Sondagskool onderwyseres vir
die st. 1-klas. Gewoonlik sluit ek my oë wanneer ons bid maar
daardie oggend het ek gekyk en wat 'n fees! Karen vra om asseblief
vir Jesus iets te sê en sy bid met die wysvingertjie in die lug "Liewe
Jesus beskerm ons asseblief teen die duiwel want hy het altyd 'n vinger
in die pie"
>>>>>
volgende |