|

Seksuele uitputting
Die
professor het sy klas 'n werkstuk gegee. hy sê dat dit
'n
baie belangrike werkstuk is geen verskonings sal
aanvaar
word vir laat inlewering nie, behalwe natuurlik siekte
(met die bygaande doodsertifikaat as bewys) of dood in die
familie (met die bygaande doodsertifikaat).
'n Student
vra: "En wat van seksuele uitputting?"
"Wel, van der
Merwe, dan moet jy seker maar net leer hoe
om met jou linkerhand te skryf."
>>>>>
Volgende
|