|
'n Grappie uit die ou Suid Afrika,
oorvertel deur my destydse huishulp wat vlot Engels, Afrikaans en
Xhosa kon praat. Ingestuur deur Miemie.
Die twee swart kindertjies wil ook wit
wees. Kry 'n blik wit verf en verf hulle wit, By die huis is
die ma baie kwaad ,,Wag tot julle pa huis-toe kom"
Toe pa by die huis kom en hoor wat die
storie is, kry elkeen 'n hewige loesing.
"Jy sien,"huil die een ,,ek het jou
gesê, ons is nog nie eers 'n dag wit nie en het klaar moeilikheid
met die swartes
>>>>> volgende
|